

Hulle sê “it takes a village” om ʼn kind groot te maak, en dieselfde geld vir ʼn suksesvolle loopbaan!
Niemand hoef alleen op hierdie reis te gaan nie. Of jou kind ʼn skolier, student of jong werkende is, by Solidariteit is ons hier om saam met jou en jou kind ʼn pad na ʼn blink toekoms te bou.
Of dit nou vakkeuses, studieondersteuning of loopbaanbeplanning is – jy het ʼn span agter jou wat omgee en help. Want saam is ons sterker!
Registreer vandag nog gratis en wees deel van ʼn netwerk wat jou kind se toekoms help vorm.