

Jou wêreld van werk hoef jou nie aan ʼn lessenaar te bind nie! Met die Solidariteit-app kan jy aanhou bou aan jou loopbaan, waar ook al jy is.
Met die Solidariteit-app kan jy:
✔ nuwe loopbaangeleenthede ontdek;
✔ jou kennis en vaardighede uitbrei;
✔ ondersteuning en advies kry;
✔ deel word van beroeps- en sektorgemeenskappe;
✔ verbind bly met mense wat jou wêreld verstaan; en
✔ ons slim en veilige Afrikaanse KI-assistente, Aanlyn regshulp en Klets, gebruik.
Klik op die ikoon en laai die Solidariteit-app vandag nog af!


